IMG_8897

Aton & Elche {Rocking it in Cape Town}

Anton & Elche is ‘one-of-a-kind’ mense – lekker mense.

Anton was saam met my op skool en Elche het in die Kaap opgegroei. Hulle het by die werk ontmoet. Anton vertel Elche het interessante en kleurvolle smaak in skoene gehad.

Met drinks het hulle vriende geword en eindelik het vriendskap gelei tot liefde en ‘n happily ever after.

Hulle troudag was ‘n warm Desember sonskyn dag by die pragtige Duvon Landgoed naby Robertson.

Dit was so lekker om julle memories vas te vang en sommer ook in julle dag te deel. Ons is so dankbaar om julle ook nou ons vriende te kan noem. Ons gaan beslis baie saam braai {Anton en Elche maak baie lekker kos}