f

Henri & Carolina se Stedelike Verlowing Sessie

Uiteindelik kry ons ook tyd om die pragtige fotos te blog! Die fotos is ook op Mooi Troues gepubliseer vroeër die jaar.

Hierdie is maats, gemaak deur maats op universiteit, en ons gaan die naweek na hul troue toe!

Hulle fotos is vars en anders met die stad as ‘n perfekte ‘backdrop’.

We paid a visit to Randlords, Motherland Coffee Company and Double Shot Coffee & Tea in the Braamfontein areas and drove our bicycles through Maponeng District.

Ons sien so uit na julle groot dag en ons bid dat die Here julle elke oomblik op jul lewenspad saam sal Seën!

Stay too cool for school!

Liefde

x